Saturday, 26 September 2015

Op pad met vakansie



Gepak, gehak en reg vir die lang rit na Carnavon
Gorge - 9 ure se ry vanaf Brisbane.  Ons het besluit
om dit in 2 dae te ry, aangesien die paaie binneland toe
enkel is, en ons met die "road trains" kompeteer vir
'n plekkie in die son.


Mooi wolke volg ons waar ons gaan
Elke dorp het sy die Pub, maak nie saak hoe klein of groot nie.


Diep in die "country"

Mooi wolke op pad

Mile was een van die groter dorpies waardeur ons grey het.

Ons rusplek vir die eerste nag - Roma, QLD


Ons woon die nag fliek by, waar die geschiedenis van Roma uitgebeeld
word.  Wat 'n interessante aand.

Volmaak by die vulstasie vir die volgende been van die rit.

No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts