Saturday, 5 June 2010

Johannesburg (Soccer Fever)

My broer, Martin, het vir my 'n e-mail gestuur met fotos van hoe die paaie om die OR Tambo lughawe lyk, versier met vlae. Dit lyk beslis of SA reg is vir die Wereldbeker sokker. Ek wil liewer nie weet hoeveel dit gekos het nie!!!!


No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts