Friday, 19 December 2008

Ons "discover" die kuslyn

Ek en die kinders het al langs die kus af gery, van Redcliffe tot by Clontarfe. Hier is ons by Margate strand. Die stand is baie smal, maar daar was heelwat mense wat die branders trotseer het.

Baie gelukkig met monde vol chips, koekies en koeldrank!













Die almoteenwoordige BBQ
As jy afgaan met die trappe, is dit 2 tree, dan is jy in die branders.



Die wind het erg gewaai, en die branders het ernstig die sand rondgegooi.





Alrich neem fotos van die huise en strand soos ek ry




Jetty, ek dink hierdie is by Clontarfe



Posted by Picasa

No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts