Dit is ongelooflik om te dink dat dit 46 kan word in ‘n plek. Dit moet ongelooflik warm wees. Ons kla oor Brisbane, maar dankie tog ons het nog nie 46 gesien nie!
Hierdie fotos is in Adelaide geneem, waar fietsryers die koala op pad gekry het. Koalas gaan nooit naby mense nie, maar as gevolg van die hitte en droogte, het hierdie enetjie besluit om sy taktiek te verander ter wille van oorlewing.
No comments:
Post a Comment