Friday, 1 January 2010

Voorspoedige 2010

Aan almal wat so getrou my blog volg en al voel soos ou vrinne, ons Fouche’s hoop dat julle ‘n wonderlike 2010 sal hê en dat al jul gebede sal waar word.


Hierdie foto is op ons Sydney vakansie geneem, op “Manly Beach”. Hou hierdie spasie dop die volgende paar dae en ek sal vir julle meer vertel en ons fotos van ons ondervinding met julle almal deel.

3 comments:

sandvlooi'e said...

Dankie vir die mooi wense julle.
En dieselfde vir julle ook.

ons sien uit daarna om te lees van julle vakansie.

Lekker week en groetetjies.

Mariette

Beer said...

Een goede avond.. per toeval kom ik op dit blog terecht en ik vind het heerlijk om het te lezen.
Wat een heerlijke taal is het toch.
Ik kom zeker snel terug om weer te lezen.
Groeten uit Nijmegen

****************************************** said...

Hallo Beer

Dis lekker om nuwe vriende te ontmoet. Ek is bly jy geniet my blog. Lekker lees en kom gerus weer!

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts