Wednesday, 12 January 2011

'n Stad besig om te sink

Oor 7 ure sal die Brisbane rivier sy "peak" van 5.2 meter bereik.  Die ongelooflike verlies van mense se besittings, is hartverskeurend.  Daar is alreeds 12 mense oorlede in die vloede.  Om 'n stad te sien wegraak onder water breek my hart.  Hierdie is ons nuwe land, en ons huil saam met "ons" mense wat soveel verloor!

Hier is nog fotos van die ramp wat Brisbane getref het:





No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts