Tuesday, 11 January 2011

Gelukkige verjaarsdag!

Vandag is ons oudste se 16de verjaarsdag!

Geluk my seun, ons is trots op jou! Mag hierdie jaar vir jou 'n wonderlike jaar wees!!

Ek is so jammer dat dit nie vir jou die feesdag kan wees wat ons beplan het nie, die reen het ons planne gekniehalter!!

Hierdie is een van jou verjaarsdae wat ons altyd sal onthou. Hierdie vloede sal aangeteken word in geskiedenis boeke.

Ons is lief vir jou!!

No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts