Thursday, 5 January 2012

'n "Magic" plekke in QLD

Op pad terug van Sydney het ons besluit om 2 dae in Stanthorpe te bly.  En ons het die pragtige plek ontdek.  Ons het 'n hele plaas vir onsself gehad, afgesny van die res van die wereld.  As jy hou van die natuur, voelgeluide en rustigheid, is dit die plek om heen te gaan.  Vir die seuns was die hoogtepunt die "Welsch Mountain pony" wat elke dag vir ons kom kuier het, en wat versot is op appels. 
Wat 'n hoogtepunt aan die einde van ons vakansie!!         


No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts