Friday, 13 December 2013

Boonste vloer se vordering

'n Vinnige kykie na die boonste verdieping ...
nadat ek weer die smal leertjie na bo geklim het!!

Hier is die kinders se bad, met die stort wat aan
die rechterkant gaan wees.


Hier is die "laundry shoot", wat vanaf die boonste
gangkas onder in die waskamer gaan val.


Die trappe, en die groot venster wat lig gee
aan die trappen.  Hierdie "scaffolding" platform is
maar "scary" om op te loop!


Hier onder is die hoofslaapkamer.  Teen die muur
onder die venster gaan die bed staan, en die skuifdeur
links loop uit op ons balkon.


'n Kykie na ons badkmer, met die bad se kas wat reeds
gebou is.

No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts