Thursday, 5 December 2013

Nog steenwerk en die aircon

Nog 'n foto van voor geneem.  Nuwe "scaffolding" is
opgesit vir die steenwerk vir die boonste verdieping, en die
"cladding" wat gedoen moet word.



Die boonste gedeelte se steenwerk word gedoen.  


Die "ducted aircon" se pype is uiteindelik ook vandag ingesit.
Nou kan hul begin om die binne mure en plafonne in 
te sit.

No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts