Friday, 20 December 2013

Reached lock up stage

Ons het die 17de NSW toe gegaan vir die vakansie,
en ons het geweet dat teen die 20ste, wanneer die bouers
sluit vir die jaar, die huis toegesluit gaan word vir die vakansie.
Die garagedeur is ingesit, die "scaffolding" is verwyder, en die
huis wag nou vir die 6de Januarie, wanneer werk weer sal begin.

Ek hoop julle het almal 'n heerlike Kersfees!!


No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts