Saturday, 21 December 2013

Vakansie in New South Wales

Ons het hierdie jaar die dorpie Sawtell, net Suid van 
Coffs Harbour gaan verken.  Coffs is die halfweg stop 
tussen Brisbane en Sydney, en is 'n baie besige plek.  

Ons het 'n stiller plekkie gesoek, en afgekom op Sawtell.

Hier is 'n foto vanaf die uitkyk punt oor die see.




'n Baksteenpaadjie gebou sodat ons vanuit die hoogte kan
afkyk op die see.  Hier is ook bankies waarop jy kan sit
en rus, of net na die see staar en diep dink oor die lewe.



'n Koffie vir ontbyt.

No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts