Wednesday, 25 December 2013

Kersfees 2013

Ons eerste Kersfees in ons karavaan.  Hier is ons mini 
kersboom, omring met geskenke.  



Daar was vanmiddag 'n heerlijke bui reen, en ons was 
gelukkig om hierdie regenboog af te neem oor die see.


'n Foto van ons "huisie" vir 12 dae.  Ons het 'n "ensuite" 
staanplek gehad, wat uitsteek agter ons wiele.  Ons 
staanplek was heerlik groot, en ons kon uitsprei en
het genoeg spasie gehad.


Op pad terug huis toe, het ons ongelooflik warm gekry.
Ons was bly om veilig terug te wees by die huis.  Dit was 
definitief nie lekker om vir 6 ure te ry nie.  Die "aircon" het
baie gehelp, maar die stop en uitklim, was 'n ander storie!


No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts