Wednesday, 1 January 2014

Oujaar in die stad

Ons het besluit om die Nuwejaar te gaan inwag in die stad.  
Die vuurwerk vertoning is altyd besonders.  Hier is ons
uitkykpunt, reg oorkant een van die "barges" vanwaar
die vuurwerke gaskiet word.  Om so 'n fantastiese plek
te kry, moes ons al vroeg stad toe gaan, en ons was half 3
by Southbank!!  Met 'n vol piekniekmandjie!!!


Dit begin uiteindelik donker word ...



Voorspoedige 2014!!

No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts