Saturday, 4 January 2014

Die warmste dag in 70 jaar!!!

Vandag het ons ongelooflik warm gekry.  Ons het die warmste
dag in Brisbane beleef in 70 jaar.  Die afgelope week was
dit ongelooflik warm, en die hitte het opgebou tot vandag se
ongelooflike 43 grade.  Vir 'n wyle het ons 44 grade gehad, 
en ek moes dit net afneem!  

Dankie tog dis nie elke jaar so warm nie!!!



No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts