Vandag het die "tradies" weer begin werk, en groot was ons
verbasing omn te sien dat hul vandag al die binne deure
gehang, en ook party van die slotte ingesit het.
Hier is die spens se deur gehang.
Ons "laundry shoot", wat van die boonste gangkas af in
die waskamer beland, het ook 'n deur gekry. Hierdie
deur gaan baie aandag van my kry, elke dag sal ek
wasgoed uithaal wat gewas moet word.
Die skuifdeur by die studeerkamer.
No comments:
Post a Comment