Vandag het al die "wet areas" spesiale behandeling
gekry. Pragtige blou oral waar dit nie mag nat
word nie.
Hier is ons badkamer en die toekomstige bad se
kas.
Ons balkon.
Die seuns se badkamer.
Die seuns se aparte toilet en wasbak gedeelte.
Dit is regs van hul badkamer.
No comments:
Post a Comment