Die scaffolding is weg, en ons huis lyk al hoe meer
soos wat ons dit voorgestel het. Die verfwerk is net
op die boonste vloer gedoen, en dit is interessant om
te sien hoe ons "colour selections" by ons huis pas.
Die "cladding" is gedoen op ons balkon, en die uitsig
bly fantasties.
Die teels is afgelwer, ons wag nou net vir die kaste om
afgelewer te word. Die teler kan eers begin as die kaste
ingesit is, elke ding op sy plek. Natuurlik, na die vakansie
is daar nou 'n tekort aan voorraad ...... asof alles nie al maande
terug bestel is nie!!
Die garage se agterkant. Dit is hier waar ons karavaan
gaan staan.
No comments:
Post a Comment