Vandag kon ons weer baie vordering sien in die huis.
Die bouers swoeg voort in die hitte, en ek dink hul sien
baie uit na die vakansie.
Hier is die "cornices" ingesit, en die wit merken is waar
die nate gepleister is om die mure voor te berei vir die
verf.
Weer die kombuis ...
No comments:
Post a Comment