Die 2 manne se stort met die "frameless screen" wat op
die bad se kant rus
Hul badkamer se wasbak en spieel is in ... met die ligte wat nog moet
geinstalleer word.
Die manne se toilet en wasbak
Die kombuis se "splashback" teels is vandag ingesit (dit
was op bestelling en moes wag vir die verwer om klaar
te maak). Die "downlights" is ingsit en voor sien jy die
waaier van die eetkamer.
Die eetkamer van die kombuis se kant ...
No comments:
Post a Comment