Ek werk net 3 dae 'n week, en vandag kon ons deur
die dag in die huis rondloop. Nuwe dinge elke dag ...
Die garage se stoorplek met die rakke ingesit:
Toilette is ingesit en werk ...
Baddens vol water, met 'n nota wat se die water mag
nie uitgeloop word voor Maandag nie. Dis seker vir gewig
om die pad in posisie te hou.
Hier is ons stort met sy "frameless screen". Ook met
'n nota om te se dat niemand daaraan mag
raak nie, want dit kan skuif.
Ons badkamer... spieels in, wasbakke in, krane in ...
nou vir die ligte!
No comments:
Post a Comment