Die oomblik waarna ons die meeste uitgesien het ...
om ons huis te sien, geverf soos ons dit wou he!!
Ek dink ons moes die voordeur ook donker geverf het ....
Dis nie baie sigbaar nie!!! Maar dis nou te laat!!
Van die kant gesien. Die reen het die buite kant se verf
bietjie opgehou, en die onderste helfte kort nog 'n
laag verf.
Ons het gister 'n boodskap van die "project manager" gekry
dat hy die 19de 'n "pre-settlement" inspeksie wil hou. Die 20ste
die "driveway" gedoen, en dan kan ons natuurlik intrek!!
Wow, die tyd het gevlieg ... ons is amper daar!!
No comments:
Post a Comment