Friday, 7 March 2014

Vandag se vordering 3

Een van die seuns se kamers ... waaier met lig en
kasdeure gehang.




'n Foto van die wasbak en krane.


Ons "pre-settlement inspection" is geboek vir die 20ste Maart, 
en die "settlement" datum is die 31ste Maart.  Wow, oor 3 weke 
en 2 dae kry ons ons nuwe huis se sleutels.

Natuurlik le daar nou weer 'n trek voor ... 3 1/2 maande na die vorige trek!!!

No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts