Voordat die "driveway" gegooi kan word, moet ons
"retaining walls" opsit, sodat die sement teen die
kant van die "retaining wall" kan le. Ons huis is bietjie
hoer as die erf langs ons, so ons moet dit inboks om netjes
te lyk aan ons kant, en om te voorkom dat die grond uitval
onder die sement wanneer daar eendag langs ons gebou
gaan word. Hier is die pale geplant voor die garage:
Die pale agter die garage, waar die karavaan staanplek
gaan wees:
Hier is die eindproduk:
Die grond links van die muur en "retaining wall"
behoort aan die erf langs ons. Dit was gerieflike
parkering vir al die "tradies" se voertuie, en vir al
die groot trokke wat moes voorraad aflewer.
No comments:
Post a Comment