Terwyl ons intrek, het die "landscaper" begin om die
err geluk te skraap en voor te berei vir die gras wat geplant
moet word. Kyk hoe mooi geluk is dit, met geen teken
van bourommel nie.
Vandag het ons ook "flyscreens" voor die vensters
gekry om alle vlieende en kruipende goeters uit die
huis te hou, en natuurlik ons katte kinders binne!!
No comments:
Post a Comment