Monday, 7 April 2014

Tyd om te trek!!

Vandag was die groot dag ... Uiteindelik, na 6 Mande en 5 dae
kon ons uiteindelik in ons Nuwe huis intrek.  Die grootste
oomblik was toe Leon sy kar in die garage kon trek, en te weet ...
dis ONS plek dié!



Hier is ons geskenk van die bouer om ons geluk te wens
met ons nuwe huis.

No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts