


Die museum self was net so interessant, veral die uitstalling van die see skilpaaie, en die uitbeelding van die strand en see, en die diepte van die oseaan, en watter diere op watter diepte aangetref word. Dis ongelooflik, en 'n foto kan nie reg laat geskied aan die uitstalling nie.

Ons het moeg, maar gelukkig by die huis gekom, na 'n vinnige ete by "Hungry Jacks".
No comments:
Post a Comment