Thursday, 1 January 2009

Ons 1e Nuwejaar in Australie

Vandag is die begin van 'n Nuwe Jaar, en ek is so opgewonde om te dink hierdie jaar gaan "awesome" wees in ons nuwe land.

My heel eerste wens vir 2009 is dat ons nie meer baie lank vir ons PR hoef te wag nie. Maar met die verandering van "Immigration" se volgorde waarin hul visas toeken, het ons as "Skilled Migration" aansoeker, geskuif na die onderste trappie op die leer. Maar ek glo hierdie gaan ons gelukkige jaar wees. Ons het 4 maande terug "gelodge", so ons hoop dat ons binnekort 'n CO sal kry wat na ons aansoek sal kyk.

No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts