Thursday, 25 June 2009

Leon kry sy lisensie

Gister het Leon sy leerlinglisensie geskryf, en 100 % gekry. Hy het besluit om sommer 'n afspraak te maak vir sy lisensie, en sommer 'n opening gekry vir vanoggend.

En hy het dit gekry!!! Nog 'n tiek op sy lysie!

Ek gaan die 8e Junie vir myne, so nou kan hy my 'n paar tips gee en sommer saam met my die roete gaan ry, sodat ek bietjie voorbereid is. Ek stres al klaar!!

No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts