Thursday, 11 June 2009

Ons ENS uiteindelik vandag ge"lodge"!!!

Hier is die e-mail waarvoor ek en Leon nou al weke sit en wag van ons agent. Ons het die 25e Februarie al die goeie nuus gekry dat Leon se werk ons gaan "sponsor" vir PR, en dit het die agent nou net mooi 3 maande en 17 dae gevat om ons aansoek ge"lodge" te kry.

Hi Leon,

By way of update, we are pleased to confirm that your application for a subclass 856 visa, has been lodged with the Department of Immigration today for processing.

We will provide you with an update in relation to the processing of your application as soon as it becomes available.
Should you have any queries, please don’t hesitate to contact us
.
En hier is ons "timeline" vandat ons gehoor het hulle gaan ons sponsor. Dit het lank gevat!! Beslis 'n angent wat ek vir niemand sal aanbeveel nie.


25/02/2009 Werknemer gaan ons sponsor – 856 ENS visa
02/04/2009 Ontvang dokumentasie van agent vir 856 ENS
06/04/2009 Laat dokumente waarmerk
15/04/2009 Vetassess skills assessment ge”lodge”
16/04/2009 Courier gewaarmerkte dokumente na agent
21/04/2009 Bloedtoetse vir my en Leon
27/04/2009 Volle medies vir my en Leon
30/04/2009 Mediese uitslae na verkeerde adres gestuur!!
14/05/2009 Vetassess ("Skills assessment") positief!!!!!
01/06/2009 Kourier alle 856 vorms na agent
11/06/2009 "ENS 856 Employer Sponsored" visa ge"lodge"

Nou kan jul verstaan hoekom ons so gestres en gefrustreerd is met die hele proses.

"Tomorrow is another day"

Ek is seker dis Australie se spreekwoord!!

No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts