Monday, 13 July 2009

1 Month, 2 days since we lodged our ENS visa

Hooray!!!!!!

We've got it, we've got it!!!

Hoera, hoera!!!! Ons het dit!!!! Uiteindelik!!!!

Ons is nou permanente inwoners van Australie!!!!!!!

Leon het so 'n halfuur terug 'n oproep gekry van ons agent. Ons PR visa is goedgekeur. Ek het so gehuil toe hy my bel en vertel, ek kon nie eers met hom praat nie. Ons droom het waar geword!!!!

Die laaste sinnetjie op ons "grant letter" het my van vooraf in trane gehad:

"I would like to take this opportunity to wish you and your family well for your future in Australia."

Ons het 18 maande terug in Suid-Afrika 'n droom gehad - om Australie ons nuwe tuiste te maak, en om permanente inwoners te word van 'n wonderlike land. En vandag het ons droom waar geword!!!!!

9 Maande, 3 weke en 2 dae nadat ons in Australie geland het, het ons permanente inwoners geword. Nou kan ons oor 3 jaar, 2 maande en 28 dae aansoek doen vir burgerskap!!!!



2 comments:

sandvlooi'e said...

BAIE BAIE BAIE GELUK!

dit is wonderlik! nou kan jul jul nuwe land geniet in al sy glorie!

****************************************** said...

Baie dankie sanvlooi'e! Dis 'n "amazing feeling" en ek kan amper nie glo al ons stres is op 'n einde nie. Nou kan ons huis koop en regtig tuis voel.

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts