Tuesday, 25 August 2009

Die hitte slaan ons soos 'n hamer!

Die afgelope 2 dae ondervind ons ongelooflike warm weer vir die winter. Ek was nog nooit 'n wintermens nie, en Gauteng se koue winters is iets waarna ek nooit uitgesien het nie. Ek kon nie wag om ons eerste winter in Brisbane te ervaar nie. Almal se dat dit heerlike weer is, met koue oggende en aande, maar sonnige, heerlike dae.

Maar gister het die hitte ons gevang!!! Wie kan dink dat die 35 grade in die winter kan wees?

Hier volg 'n uittreksel uit www.brisbanetimes.com.au:

Hot August day, as records fall
August 24, 2009


The fire danger remains extreme as record-breaking temperatures scorch Queensland.

Although forecasters are not predicting the mercury to go past the record top temperatures seen yesterday, the state will continue swelter under extraordinarily high temperatures.
Brisbane recorded its hottest August on record with the temperature soaring to
35.4 degrees Celsius at about 4.20pm yesterday.

Temperatures across the state have been about 10 degrees hotter than average the Bureau of Meteorology says.

Today the bureau is predicting winds to pick up, adding to the extreme fire danger that has prompted a total fire ban across the southern part of the state.

Queensland Fire and Rescue Service commissioner Lee Johnson said the first real fire cycle for this year was expected during the next two days.

"(That means) no fires in the open. A gas fire barbecue is OK and anyone using machinery such as slashing grass should exercise extreme caution," Mr Johnson told reporters.
Anyone caught lighting a fire during a fire ban will face six months in prison or a $5,000 fine.


Vandag was 'n goeie 30 grade gewees, en more belowe die weervoorspelling sal dit 25 grade bereik. Dankie tog!!! Ek is nog nie reg vir die sub-tropiese somer van Brisbane nie!!

4 comments:

SA Expats said...

Hier in die VAE is dit elkde dag bo 40. Dit maak my mal!

****************************************** said...

SA Expats, ek kan my nie voorstel hoe dit moet wees om elke dag in sulke hitte te moet werk en lewe nie. Ek hou niks van die taai, warm gevoel wat mens elke uur wil laat stort nie. Sterkte!

Anonymous said...

Sjoe maar dis warm!
Hopelik trek ons Brissies toe vroeg volgende jaar, so sal maar seker moet gewoond raak aan die warm weer. Geniet die lekker warm naweek!

****************************************** said...

Dankie!!

Daar word reen voorspel vir Sondag, en Maandag val die temperatuur na 21 saam met reen. Sien uit daarna, veral die reen!

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts