Uiteindelik is die swembad klaar. Leon het Saterdag geswoeg om al die klippe in te ry en al die gapings rondom die swembad op te vul.
Nou nog net 'n pot of 2 koop om langs die "water feauture" te sit, met mooi groen plante om die prentjie af te rond.
Sitplek om rustig langs die water te onspan.



1 comment:
Dit lyk pragtig, en ek kan net dink dat julle dit baie die somer gaan geniet.
Mal oor die 'water feauture'!!
lekker week/ naweek....
groete.
Post a Comment