Saturday, 10 September 2011

Uiteindelik ... die lang gewag is uiteindelik verby!!


Die slapies aftel na die groot dag is uiteindelik verby.  Na 26 uur "in transit" het my Ouboet uiteindelik hier in Brissie aangekom.  Hier staan ons almal by die lughawe na die blye wedersiens, 6 ure later as die verwagte tyd.  Maar dis 'n storie wat ek op 'n ander dag sal vertel.  Nou is daar eers baie gesels om in te haal .....

No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts