Saturday, 8 October 2011

Ouboet gaan terug huis toe


Ouboet se kuier is  verby, en vandag moes ons afskeid neem.  Ai, dit bly maar swaar .... afskeid neem is beslis ook nie vir sissies nie!!



Die hoogtepunt van Ouboet se kuier was ons week lange vakansie op Frasier Island, die wereld se grootste sand eiland.  Hier is ‘n foto waar Ouboet visvang, en trots sy vis omhoog hou vir die foto.  Wanneer die trane weg is en die lee huis nie meer so leeg voel nie, sal ek nog fotos wys van Ouboet se kuier by ons in Australie. 

No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts