Wednesday, 25 April 2012

ANZAC Day in Australie


Vandag het die Ozzies ANZAC Day gevier.  Die Ozzies vereer en onthou almal wat hulle lewe verloor het in diens van hul land.  Die Ozzies kom in hul duisende saam en hou sonsopkoms dienste om 5:00am.  Van oorlogsveterane tot kleuters woon hierdie dag se verrigtinge by.  Die mense dra vlaggie en roosmaryn takkies en hul se dankie aan al die soldate.  Dis elke jaar vir my hartseer om te dink dat soveel SA soldate hul lewens verloor het in Angola.  Vir hulle word daar nie dienste gehou nie ....
 HIERDIE EEN IS VIR SUID AFRIKA SE VERGETE EN ON-ERKENDE "ANZACS"......

No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts