Vandag, 4 jaar gelede het ons in Australie geland .......... wat 'n fantasties reis wat dit nie na ons nuwe land toe nie!!!
Vandag vier ons fees, want ons kan nou aansoek doen om Citizens te word van Australie. Ons papierwerk is afgehandel, paspoort fotos is geneem, en die aansoek le vandag op 'n tafel en wag om in die stelsel ingevoer te word!!
1460 dae het ons gewag ....... want dit was ons "goal" gewees .... om Australiese Burgers te kan word. En uiteindelik het ons vandag die 4 jaar kerf bereik ... wat 'n "awesome" reis wat dit nie gewees nie!
Die dag wanneer ons afgeneem word saam met die Burgemeester van Brisbane, en wanneer ons die sertifikate vashou wat se ons is nou Burgers van die land, dan is die laaste boksie in ons lys van "to do" afgetiek.
Nou wag vir ons toetsdatum ....... leer ....... toets skryf ......... seremonie ...... en ons het ons doel bereik!!
Hierdie is nou ons land ...... dankie Australie dat jy vir ons en ons kinders 'n nuwe toekoms bied!!
Our Family made the "groot trek" to a new country. This is our new life ....
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
3 Day lockdown
We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm. Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...
Popular Posts
-
We love the Sunshine Coast. Beautiful beaches, amazing views and there is always a buzzzzz! This is as close to paradise as you can get. ...
-
My broer, Martin, het vir my 'n e-mail gestuur met fotos van hoe die paaie om die OR Tambo lughawe lyk, versier met vlae. Dit lyk beslis...
2 comments:
Ons het juis ook gister aand aansoek gedoen vir burgerskap. Dis 'n lang pad, maar uiteindelik is ons ook daar.
Rustige Swerwer, geluk met die aansoek. Elke stap in die proses is 'n groot prestasie en 'n voorreg!!
Post a Comment