Sunday, 30 September 2012

"Citizenship Test"

Het fantastiese nuus gekry vandag!!!  Slegs 4 dae na ons ons Citizenship aansoek ingegee het, het ons die e-mail gekry wat se dat ons ons toets kan kom skryf.

Ons skryf on Citizenship Toets die 12de November .... "bring it on"............................

Ons wag al so lank hiervoor, uiteindelik is dit om die draai!!!

No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts