Vandag was die groot dag .... ons het uiteindelik vandag on Citizen Toets geskryf. Ons het 4 jaar daarvoor gewag, en wat 'n "awesome journey" was dit nie gewees nie. Ons "goal" was om Australiese Burgerskap te kry, en dit het ons onder 5 jaar geneem om dit uiteindelik te kry.
Dit het ons 9 maande gevat om, vandat ons die besluit geneem het om Suid-Afrika te verlaat, te land in Australie. Ons moes 4 jaar in Australie bly voor ons kon aansoek doen vir Burgerskap, en uiteindelik het ons ons doel bereik .......
Ozzie, ozzie, ozzie, oi oi oi!!!
Nou wag ons vir ons seremonie datum, en dan is ons amptelik Australiese Burgers wanneer ons daardie sertifikaat in ons hande vashou.
No worries, Mate!!!
Our Family made the "groot trek" to a new country. This is our new life ....
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
3 Day lockdown
We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm. Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...
Popular Posts
-
My broer, Martin, het vir my 'n e-mail gestuur met fotos van hoe die paaie om die OR Tambo lughawe lyk, versier met vlae. Dit lyk beslis...
-
We love the Sunshine Coast. Beautiful beaches, amazing views and there is always a buzzzzz! This is as close to paradise as you can get. ...
1 comment:
Amper daar, dit is wonderlik Anilo. Geseende Kersfees ivr Jou en die Familie<3
Post a Comment