Vandag was 'n blye dag in ons huis. Ons het uiteindelijk, na hope papierwerk en BAIE geld, uiteindelik ons Ozzie paspoorte in ons sakke!!
My hart het sommer so warm gevoel gekry toe ek die volgende lees:
"Nationality: Australian"
Uiteindelik het ons ons einddoel bereik - om ozzie burgers te wees en vir ons kinders 'n beter toekoms in 'n nuwe land te gee.
Wat 'n fantastiese "journey" was dit nie ....
Ek het altyd gedink dat ek by blog sal afluit die dag wanneer ons ons burgerskap kry, maar ons storie is nog lank nie klaar nie. Los vir my 'n boodskap sodat ek kan weet of ek moet voorgaan met ons storie. Ek hoop dat ons verhaal vir ander gehelp het in hul besluit om na 'n ander land te gaan. Ek hoor graag van julle!!
Our Family made the "groot trek" to a new country. This is our new life ....
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
3 Day lockdown
We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm. Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...
Popular Posts
-
My broer, Martin, het vir my 'n e-mail gestuur met fotos van hoe die paaie om die OR Tambo lughawe lyk, versier met vlae. Dit lyk beslis...
-
We love the Sunshine Coast. Beautiful beaches, amazing views and there is always a buzzzzz! This is as close to paradise as you can get. ...
2 comments:
Dis altyd lekker om jou posts te lees!!
Baie dankie!
Post a Comment