dat die "tradies" nie daar is nie, sodat ons deur die huis kan
loop. Gelukkig het hul hul leer vergeet wat na die boonste
verdieping toe gaan, en kon ons op die 2de vloer gaan rondstap.
Was ¹n bietjie "scary" om met die smal leertjie na
bo te klim, en definitief sal ek eers weer opgaan as die trappen
gebou is.
Dit het nie baie stewig gevoel nie!!!
Ek het fotos geneem van die "beams" wat die boonste vloer
maak, soda jul kan sien hoe lyk die planke met die zig zag
patroon. Was die eerste keer dat ek dit sien, en dit verbaas my
hoe kundig die bouers te werk gaan.
Kan nie wag om te sien wat volgende week alles gaan gebeur nie.
Nog 'n foto van die huis, van die kant af gesien, die garage
regs voor. Hierdie keer was die son op 'n beter plek, so die
foto's is van 'n hoer kwaliteit.
No comments:
Post a Comment