Die aand voor die groot dag, het die graad 12's
'n "graduation dinner" saam met hul ouers gehad.
Hier is ons reg vir die groot aand.
Ons seunskind en sy meisie, altwee met groot
planne vir die toekoms. Hy wil "Creative Industries"
studeer, met Musiek as sy hoofvak, en sy wil in regte
en/of Sielkunde ingaan.
Ons hou duimvas dat jul aanvaar word vir die cursus
waarvoor jul aansoek gedoen het.
No comments:
Post a Comment