Friday, 15 November 2013

Klaar met skool!!!

Vandag was 'n baie belangrike (en emosionele) dag
vir ons gewees.  Ons eersgeborene het vandag sy 
"Graduation Ceremony" gehad.  Ek kan nie glo my
baba is klaar met skool nie.  Waar het die tyd heen 
gevlieg. 

Hier ontvang 'n trotse jongman sy sertifikaat.


Boodksappe van sy vriende en onderwysers.




So lank na uitgesien, en uiteindelik het die dag
aangebreek ... sy laaste skooldag!!!  Seniors 2013!!


So trots op ons seunskind vandag.  Ons is lief vir jou!!

No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts