lyk, en ek was soooo opgewonde toe ek voor die toekomstige voordeur staan.
Aan my regterkant kon ek die studeerkamer sien, en links die sitkamer.
Dit is ongelooflik hoe vinnig die raamwerk opgaan, en dit was heerlik om
die aand in ons huis te kan gaan rondstap, en sien hoe groot die vertrekke
is. Op die planne lyk dit goed, maar in werklikheid lyk dit beter. Nou
wag ons vir die raamwerk om klaar te kom, dan gaan die dak op. Vinnig
hier in Oz wat jou huis voor jou oe vorm aanneem!!
Links is die garage wat nog sy raamwerk moet kry.
Hier bo staan die "tradie" in die gang, en ons kyk reg by die
voordeur in.
Vanaf die regterkanste "angle" geneem,
No comments:
Post a Comment