Tuesday, 26 November 2013

Vordering


Dag 3:  Die pilare op die patio begin lyf kry ...


Hier is die hoofslaapkamer se balkon, en die dubbeldeur
by die patio is ingesit.


Die ander kant van die huis, langs ons Afrikaanse
bure.


Van binne geneem, uitkyk op die patio.

No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts