Thursday, 16 January 2014

Universiteit .... hier kom ons!!

Vandag was 'n baie belangrike dag in elke nuwe eerstejaars student se lewe.  Vandag het 2013 se "graduates" in QLD hul aanbod gekry van 'n universiteit.

Hier kies jy nie 'n Universiteit nie, nee, hulle kies jou!  Jy moet 6 keuses aanlyn "submit", en as jou OP punt goed genoeg is vir die kursus wat jy wil doen, maar die Uni vir jou 'n aanbod.  (OP 1 - 25 is nodig vir Uni, 'n OP 1 vir Dokters en mense wat in die Wetenskappe ingaan, en 'n 25 vir 'n onderwyser)

Ons is baie bly dat ons oudste 'n aanbod gekry het van die QLD University of Technology, om Creative Industries te gaan studeer, met Musiek as sy hoofvak. Dit was sy eerste keuse.

Baie geluk Seun, ons is trots op jou.  Mag jou studentejare vir jou die begin wees van 'n fantastiese loopbaan, en mag jy jou drome najaag en elke dag jou droom leef.


No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts