Saturday, 22 February 2014

"Bench tops"

Gister is al die "bench tops" ingesit, en wat 'n verskil maak dit nie!
Ek weet almal wonder hoekom ek dan groen gekies het ....  nee, 
dis net die plastiek om dit te bescherm wat groen is.  Die blad is
wit, met so 'n baie effense spikkel daarin.  Soos ek voorheen
vertel het, was ons keuse baie beperk, en hierdie kombinasie
van kas kleure en "bench top" het die beste gewerk.

Hier onder is die waskamer


Die kombuis, links is die yskas se plekkie, en regs die mikrogolf
en 'n klein blad.

Die kombuis se blad is ook klaar, en dit lyk nou na 'n 
kombuis .... al is dit op die oomblik 'n pikante groen!!


Die seuns se badkamer (of sal ek se die jong manne, 
19 en 15 is nie meer seins nie!!)


Hou hierdie spasie dop ... dinge gebeur nou vinnig!!

No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts