Hier gaan ons karavaan sy eie staanplek he ...
die groot rede hoekom ons n nuwe huis gebou het.
Nie meer lank nie, dan hoef ons nie meer vir "storage"
te betaal nie, en kan ons die karavaan maklik in- en
uitpak voor en na 'n naweek en vakansie weg.
Die ander kant van die huis, langs buurman,
(wat toevallig 'n Suid-Afrikaner is) waar daar ook
sement gegooi word. Regs is 'n snaakse "contrapsie",
die "aircon" vir die huis.
No comments:
Post a Comment