Friday, 21 March 2014

Pre-settlement 2

Die uitsig vanuit die eetkamer en patio ... hier gaan
ons na die voel gesang luister!!


Die "retaining wall" aan buurman se kant.


Stoorplek onder die trappe 


Die waskamer uit die gang geneem.  Links is die deur
na die garage, regs die deur na buite waar die karavaan 
gaan staan.


Buite (vanuit die sitkamer) is die "tradies" besig om die 
grond gelyk te skraap vir die "drive way" en sement wat 
moet rondom die huis gegooi word.

No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts