Thursday, 20 March 2014

Pre-settlement

Vandag is "pre-settlement".  Alles is gevee,
vuilgoed opgesuig, en so bietjie afgeven met
'n lap.  Die huis word deeglik skoongemaak
voordat ons intrek, en volgends die projek 
bestuurder vat dit sy span dames so 3 dae om
alles te laat blink.

Uiteindelik 'n foto van die gaste toilet - ligte aan
en nou kan ons foto's neem.


Die seuns se badkamer, die wasbak is nou nie
meer toegpak nie.


Die waskamer ...


'n Kombuis .... die stoof moet nog ingesit word ...
ongelukkig het die kabinet installeerder 'n foutje gemaak
en nie die regte spasie gelos vir 'n ingeboude oond nie.  


Die kombuis se uitsig ...

No comments:

3 Day lockdown

We couldn't avoid it ....... another lockdown, starting tonight at 6pm.  Only 3 days .... Let's keep our fingers crossed that it wil...

Popular Posts